Bou-baas wou met bankrooftogte bankrotskap vermy
Die boustene vir 'n winsgewende sake-onderneming sluit nie rooftogte by banke in nie.
Afrika dalk beskerm teen finansiële storms
'n Groeiende middelklas dryf Afrika se ekonomiese groei en beskerm hom teen die wêreldwye ekonomiese afswaai.
Untitled Document
Rand/$: 10.0700 Rand/£: 14.3400 Rand/€: 12.8500 Goud $/ons: 941.00 Platinum $/ons: 1068.00 Platts Brent Olie: 44.47
JSE VANDAG: All Share: 20650.38 Top 40: 18590.30 FNDI 30: 18550.96 Gold Mining: 2712.86 Resource 20: 38391.87 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: MILKWORX 3+50.00% · ZAPTRONIX 4+33.33% · PZGOLD 100+25.00% · SACOIL 60+11.11% · EASTPLATS 330+10.00% · VERLOORDERS VANDAG: BEIGE PREF 70-22.22% · HUGE 130-18.75% · ALERT 56-12.50% · SIMEKA 29-9.38% · MONDIPLC 2124-9.04% · Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
  Tuisblad
  Wat kan ję doen met 'n miljoen?
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
  Groensake
  Effektetrusts
  Dokumente
  Blogs
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
SA to face 'confidence wobbles'
JSE index feeds down
G5 gets over gulf woes
Beeld
Tieners vas wat met speelgoed-pistool roof
Vyf sterf in botsing
Selfoondiefstal lei tot dwelmvonds
Volksblad
Agt mense oor geweld by Kuruman gevang
Vrou se regte glo geskend; vyf geskors
Reënweer nog nie heeltemal verby
News24
SA to face 'confidence wobbles'
'Niehaus doesn't owe us money'
'No threat to Lekota's life'
Gister se gewildste Artikels
Nuwe vrae oor Booysen
Windows 7 ruk Vista-skade reg
Sakebase hóú van hul selfone
Vandag is dalk eerste resessie-begrotingsrede
Hof-interdik teen ‘piramiede koning’ Madoff nou permanent
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
HOOFSTORIES
G7-reddingsbeloftes veels te vaag
Die G7- ministers van finasies het die naweek weer eens onderneem om die ekonomiese krisis met daadwerklike stappe aan te pak, sonder om enige besonderhede van nuwe planne bekend te maak.

 
Maatskappye
Transnet se wiele word pap
Transnet is in die knyp. Die afswaai in die wêreldwye vraag na grondstowwe het veroorsaak dat die volumes wat Transnet vervoer, die afgelope paar maande aansienlik gedaal het.



Markte
Rentekoers kan vanjaar skerp daal
Al is dit goeie nuus vir Suid-Afrikaners wat diep in die skuld is, is dit slegte nuus vir mense soos pensioentrekkers wat ’n vaste inkomste trek.



Algemene Sakenuus
‘Magnolias’ ruik soet vir nuweling
Een van die bekendste Suid-Afrikaanse skilderye is op die spyskaart vir die eerste veiling van die nuwe veilingmaatskappy Strauss & Co.



'n Werker versorg rose wat vir Valentynsdag-vieringe na Europa uitgevoer sou word, in 'n kweekhuistonnel op die plaas Oserian in Naivasha. Hoë koste van kapitaal en tariewe isoleer Afrika-lande meer van die res van die wêreld, maar beskerm ook dié lande in tye van ekonomiese afswaaie.
Foto: NOOR KHAMIS, REUTERS


Hoe raak die begroting my?

  • Joanita Cillié: Vertroue ontbreek
  • Wortel woeker met sy aandele
  • René Vollgraaff: IOK wys wat belegging kan doen
  • James-Brent Styan: Hoe ry die trein... sukkel-sukkel so, kliek hier vir foto's
  • Ryk van Niekerk: Rekenaarkoerant, kliek hier vir video's

  • Sal die ekonomiese krisis jou tot misdaad dryf?

    Misdaad betaal nie
    Ek vra eerder my skuldeienaars om genade
    Deesdae is dit elkeen vir homself
     
    Wêreldnuus
    G7 onderneem om proteksionisme te vermy
    Die sewe groot nywerheidslande (G7) het onderneem om proteksionisme te vermy, self tydens hul stryd teen die internasionale ekonomiese krisis.
    Wêreldnuus
    Kanadese huisverkope daal 41% in Januarie
    Verkope van Kanadese huise het in Januarie vanjaar 41% geval teenoor ’n jaar vantevore, terwyl huispryse 11% gedaal het nadat die verlangsamende ekonomie verbruikersvertroue verder geknou het.
    Rubrieke
    Vakbonde stop SAL-vergrype
    Staatsbeheerde korporasies is eintlik verhewe bo die norme en standaarde van korporatiewe beheer wat ander maatskappye geld.
    Wêreldnuus
    Nigerië laat sy rentekoers onveranderd
    Die Sentrale Bank van Nigerië (CBN) se monetêrebeleidskomitee het verlede week besluit om die beleidskoers waarteen hy aan handelsbanke leen, onveranderd op 9,75% te hou.
    Wêreldnuus
    Europese ekonomieë staal hul vir resessie
    Syfers wat Vrydag uitgereik is, wys dat dit besonder sleg gaan in vier van Europa se sterkste ekonomieë, dié van Duitsland, Frankryk, Italië en Nederland.
    Rubrieke
    SA paaie deeglik getoets
    SA se nasionale paaie word ontwerp om vir 20 jaar se verwagte verkeer te hou. Dis nie te sê ’n spesifieke pad gáán 20 jaar hou nie. As die verkeer swaarder raak as wat verwag is, krimp die pad se leeftyd.
    Wêreldnuus
    Ekonomiese afswaai tref Europa
    Europese ekonomieë het in die vierde kwartaal van verlede jaar ingekrimp, met sommige ekonomieë wat die swakste syfers in jare gerapporteer het.
    Maatskappye
    PSG-swaargewigte in Kaap Agri-direksie
    Twee swaargewigte in die sake-wêreld is pas in die Wes-Kaapse landboumaatskappy Kaap Agri se direksie aangestel.
    Wêreldnuus
    Malawi gaan vinnigste groei in Afrika - IEU
    Vooruitskouings deur The Economist se intelligensie-eenheid (EIU) wys dat, van al die Afrika-lande, Malawi se ekonomie vanjaar die vinnigste gaan groei.
    Ekonomie
    Flouer groei in boukoste kan help
    Boukoste-groei in enkelsyferterrein hou beter nuus in vir nie-residensiële ontwikkelings, maar die residensiële-ontwikkelingsmark gaan nie veel daarby baat nie.
    Rubrieke
    Nuus oor bonusse sleg vir beleggings
    Die wêreldmarkte het ’n moeilike week agter die rug. Beleggers het blykbaar besef dat die Amerikaanse aansporingsplanne, groot soos hulle is, nie ’n kitsoplossing vir die internasionale ekonomiese insinking is nie.
    Wêreldnuus
    Microsoft begin kettingwinkelgroep
    Die sagtewarereus Microsoft het planne aangekondig om sy eie winkelgroep te begin. Dit kom op ’n tyd wat ander handelaars net probeer om die ekonomiese afswaai te oorleef.
    Wêreldnuus
    Algemene Sakenuus
    Ekonomie
    Maatskappye
    Markte
    Eiendomme
    iT - Sake
      Maak Sake24 my tuisblad
      Gebruiksooreenkoms

    Vind
      Versekering
      Top Afrikaanse boeke
      Werksgeleent- hede


    VERSEKERING


    Spaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.

    Vind jou ou
    skoolvriende
    Kies jou skool se provinsie
    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

     ONS BEVEEL AAN

    Fire water: South African brandy
    Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.

     



    Terug na bo
    Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae