Kategorieë
Na Sake24.co.za | Gebruiksooreenkoms |
 
 
  Tuisblad
  Nuus
  Rubrieke
  Suksesstories
  Kompetisies
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Sake24
  Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
Fin24
Game over for Mvela Resources
Discovery staunches price bleed
Uphill year for Imperial Bank
Beeld
Oud-polisieman het gedink sy vrou het 'n verhouding
'Jy's 'n dwaas!'
Maak Niehaus Malema se segsman - Breyten
Volksblad
Twee pa’s tronk toe oor meisie
Drie het al met gereg gebots
Geldsake van bankrot munisipaliteite veroordeel
News24
Zille urges Zuma to step down
'Pessimistic' Manuel slates US
Dube's son glares at accused
Gister se gewildste Artikels
Vrou wil Unisa grondwethof toe vat oor registrasie
Kommer dat infrastruktuur te laat kom om groei te steun
Koop gou ponde saam met seëls
Meer ruimte stu mode-slim Truworths
SA kan inhaal op wêreld-mededingingsranglys
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
HOOFSTORIES
Sukses borrel vir Queenstown- sakeman
Eers 'n klein suiwelboer, later 'n onafhanklike melkery, toe 'n koeldrankfabriek en nou 'n bekroonde onderneming. Dít is hoe mnr. Ken Clark, 'n Oos-Kaapse sakeman van Queenstown, die afgelope 25 jaar die suksesleer uitgeklim het.

 
Entrepreneursake
Fyn besin, uithou en aanhou haar sake-resep
Sy is ’n entrepreneur wat entrepreneurs help om sukses te behaal. Vir haar is dit ’n soort roeping, sê me. Frances Wright, eienaar en besturende direkteur van Trinitas Consulting.



Entrepreneursake
Dieetpraktyk reik kuberwyd
Die vakansieseisoen is verby en die skaal wys waarheen die ekstra porsies Kerspoeding en ander lekkernye hul pad gevind het. Met haar aanlynpraktyk wil me. Mariza van Zyl, 'n geregistreerde dieetkundige van die Paarl, dié sakie regstel en sorg dat soveel moontlik mense bekostigbare toegang tot die regte voedselinligting kry.



Entrepreneursake
Entrepreneurs is nodig in taai tye
Die strawwe ekonomiese tye maak entrepreneurs se teenwoordigheid in die land net nóg belangriker.



Wat moet banke doen oor agterstallige verbande?

Skop wanbetalers uit
Gee hulle meer tyd om af te betaal
Skort afbetalings vir 'n ruk op
 
Entrepreneursake
Van Montagu tot modeweke - hard, maar lekker
Tarien Malherbe staan in ’n klein vertrek tussen opslaanmure en relings klere. Die halfsirkel met Audi Joburg-modeweek se modelle troon bo haar uit.
Entrepreneursake
Passie laat tuinsentrum blom
Passie is die woord wat soos 'n goue draad loop deur die gesprek met mnr. Christo Coetzer, eienaar van die Pretty Gardens-tuinsentrum in Bloemfontein. Passie vir die natuur, vir sy onderneming, sy gesin en die uitdagings van die lewe.
Entrepreneursake
Knip kuberkoord vir beter lewe
Ek was opgewonde voor my onderhoud met Dion Chang, stigter van Flux Trends en tendensontleder. Nie net opgewonde omdat ek al vele van sy rubrieke en mode-blaaie met sy werk as stilis bewonder het nie. Opgewonde omdat ek besig was om die 2009 Flux Trend Review te lees.
Entrepreneursake
’n Klant is altyd reg
In ag genome die feit dat die klant áltyd reg is, is klantediens in Suid-Afrika baie swak.
Entrepreneursake
'n Sprokiesromanse met berge papier
Wie het gesê die entrepreneurs-wêreld kan nie ook 'n sprokiesverhaal oplewer nie? Dit hang alles af van hoe 'n mens daarna kyk. In die geval van mnr. Gianmarco Lorenzi kan 'n mens aan die een kant sê hy is 'n jong geoktrooieerde rekenmeester wat sy eie baas wou wees, 'n gaping in die Suid-Afrikaanse mark vir die vernietiging van vertroulike dokumente raakgesien het en danksy 'n waagkapitaalinspuiting besig is om sy maatskappy, Cleardata, deeglik te laat geld.
Entrepreneursake
Mimi is meester van diversifiseer met klip
Diversifiseer. Dít is die beste raad wat sy aan enige sakeonderneming kan gee, want dít is wat hul onderneming die afgelope 14 jaar deur goeie en moeilike tye gedra het, sê me. Mimi Rupp, mede?eienaar van SmartStone Port Elizabeth.
Nuus
Rubrieke
Suksesstories

Jou Geldsake
  Fondsbestuurder kry oorveeg by beregter
  Onkundige beleggers uitgebuit
  Produk dek koste wat mediese fonds nie betaal



Terug na bo
Adverteer by ons | E-pos ons