Have a tax question?

Get in touch with BoE Private Clients' top tax experts, who'll answer your questions in this forum.

Budget highlights

Get insights from economists, business leaders, tax expert, politicians and more.
Where am I? Fin24.com  > Finweek Afrikaans
Voorblad

Altx-aasvoëls slaan toe

Feb 12 2009 00:00

HULLE het 'n rukkie lank koning gekraai. Maar die bedrukte beleggersentiment is besig om die JSE se nuut genoteerde maatskappye van hul troontjie af te stoot met aandeelpryse wat sedert middel verlede jaar vinnig daal.

Ter sprake

Die man wat Absa geskud het

Feb 12 2009 00:00

Timotheüs Pretorius (41), wat bekend is as Timo, is die man agter Cortex Securities.

Eiendom

Die gaping word oorbrug

Feb 12 2009 00:00

BANKE het wel die leningskrane vir eiendomsontwikkelaars en huiskopers begin toedraai, maar internasionale beleggers steek steeds hul geld in die SA sektor vir goedkoop huisvesting met die oog op langtermyn-kapitaalgroei.

Sakestrategie

Vurige brandbestryder

Feb 12 2009 00:00

Die feit dat die uitgestrekte township Daveyton nie brand- en rampbestuurinfrastruktuur gehad het toe Desmond Moloto daar grootgeword het nie, het hom nie verhinder om 'n loopbaan daarvan te maak nie.

Reklame en Bemarking

DDB oorweeg nog 'n transaksie

Feb 12 2009 00:00

Dit lyk amper SEKER dat DDB Worldwide, die grootste gekonsolideerde agentskapsnetwerk ter wêreld, 'n belang sal verkry in DDB SA, die Aspoestertjie van die Jupiter/WWP-transaksie.

Maatskappye

Wegneem-aandele?

Feb 12 2009 00:00

VERGELEKE met oorsese groepe wat personeellede afdank, pryse verlaag of hul deure vir goed sluit, het SA kleinhandelaars te midde van die ekonomiese ellende wat hul handel in die feestydperk bedreig het, goed vertoon, sê ontleders.

 

DÍE WEEK IN FINWEEK

Click on the English cover to read this week’s edition

Finweek English
Finweek Afrikaans

Teken in op Finweek Adverteer in Finweek Finweek kompetisies

Kommunikasie en Tegnologie

Draadjie nog glad nie geknip nie

Feb 12 2009 00:00

DIE plaaslike rekenaarverskaffers Sahara en Mustek (MST) het strategieë ingestel om te sorg dat hul SA verkope nie die internasionale daalneiging volg nie.

Bylae

Korporatiewe Bylae

Blogs

Podcasts

Video

Finweek Varsity Survey