Die onderbrekings in Eskom se voorsiening van elektrisiteit
aan die SA ekonomie het die potensiaal om
produktiwiteit en mededingendheid
jare agteruit te sit.
Breëborstaktiek; wanneer dit kom
by 'n geskil tussen 'n groot landboumaatskappy
en die Regering is
nie 'n algemene verskynsel in die
landbou nie.
As die kommersiële landbou wil oorleef, sal hy die sypaadjie moet orneem, sê dr. Jan du Plessis, bekende politieke kommentator.
Vir hierdie laaste kommentaar van die jaar maak
aktuele landbousake plek vir 'n geestelike boodskap deur ds. Kobus van der Westhuyzen.
Vir die landbou was 2007 'n jaar van teenpole: Aan die een kant 'n broodnodige opbloei in produsentepryse, maar daarenteen, ironies genoeg, 'n laagtepunt op politieke terrein.
Manie wil vandag semanties met Adjunk-landbouminister Dirk du Toit redeneer, en wel
oor die woord hipotese.
Agter die bekgeveg van die jongste tyd in die landbou is daar ook bemoedigende ontwikkelinge.
Die belangrikste een is waarskynlik die stigting van 'n nuwe advieskomitee.
Gegewe die sterk stygings in graanpryse die afgelope jaar, verstaan Manie die nasionale Oesskattingskomitee se jongste syfers was nie veel van 'n verrassing nie.
SA se landbou kan nie die uitwerking van internasionale gebeure vryspring nie. Bepaald vir landbou-ondernemings is konsolidasie, ofte wel die samevoeging van besighede, 'n wêreldwye neiging.
'n Mens kon kwalik vir 'n meer nugtere siening van die kommersiële; landbou vandag in Suid-Afrika vra as die onlangse kongres van die TLU SA in Pretoria.
Die jongste onderonsie tussen die Regering en kommersiële; boere is vir die landbou 'n reuse-terugslag, gegewe die enorme uitdagings wat in dié sektor wag.
Die nuutste regulasie van die Landbouminister is dat elke mengsel van veevoer geregistreer moet word voordat dit aan vee gevoer kan word. Hoe nou? wonder Manie.
Afgesien van die debat of buitelanders wel grond hier mag besit, is daar 'n aanbeveling dat huidige SA burgers hul ras in eiendomstransaksies bekend moet maak.
Dit lyk of die botsing vroeër; vanjaar tussen Agri SA en die Landbouminister tog ook sy voordele gehad het. Manie trek ook die sluise oop oor die behandeling wat garsboere van SAM kry.
Die Regering het pas sy soveelste grondplan bekend gemaak. Die verskil dié keer is wel dat dit 'n eerste is om soveel plaaswerkers van grond te voorsien.
Produksiemiddele se gehalte speel 'n belangrike rol in boere se ekonomiese oorlewing. Daarom kan die onlangse bevindings oor kunsmis-gehalte menige boer warm onder die kraag laat word.
Gebeur daar enigsins iets met die hersiening van die sektorplan vir die landbou, soos wat pres. Thabo Mbeki gevra het, of met groter eenwording in die georganiseerde landbou?
Land Bank en transformasie is twee begrippe wat moeilik in een sin gebruik kan word. Veral omdat dié bank kommersieel ongesteld is.
Die wêreld om ons is teen 'n wit landbou. Dus, hoe gouer ons hierdie landbou van ons inkleur, hoe beter.
Dit raak skemer as Regeringskringe koue voete kry oor die wenslikheid om stapelvoedsel, soos mielies, vir biobrandstof te gebruik.