Landbou
Akkerbou
Oorlêlande vol slaggate
Oorlêlande gee beslis hoër; opbrengste, maar daar is 'n paar slaggate in dié werkwyse wat die volhoubaarheid van graanboerdery op lang termyn kan knou.
Meer sonneblomme verwag
Die verwagte oppervlakte onder sonneblomme kan in die komende somer met 52% styg, sê die Nasionale Oesskattingskomitee in sy jongste verslag.
Kunsmis kan vanjaar duurder
Slegte nuus vir saaiboere is dat kunsmispryse wat die afgelope jaar of wat skerp gestyg het, vanjaar nóg verder kan toeneem.
Safex wysig reëls vir koring
Safex se nuwe kennisgewings vir die bemarking van koring word in die algemeen verwelkom, maar almal is nie tevrede nie.
Promosie-artikel:
Monsanto-innovering
Die toepassing van moderne tegnologie in die landbou bring die besef van nuwe moontlikhede wat dit vir die bedryf inhou.
Boer nader aan die natuur
Om die skoene van 'n baanbreker-pa vol te staan, sit nie in enige seun se broek nie. Maar hierdie jong man staan in eie reg op die voorpunt wat biologiese en presisieboerdery betref.

Saadreus sprei vlerke
Met die opening van Pannar se nuwe Lusaka-aanleg is die voordele wat dit vir die onderneming inhou, gedemonstreer toe 'n vragmotor 'n vrag kom oplaai het wat vir Mexiko bestem is.
Katoen lonender as mielies
Katoenproduksie in SA het sedert die middel 1990's gedaal namate boere verkies het om ander gewasse te plant. Dit is egter moontlik om meer geld met katoen as met mielies te maak.
Sagis vier dekade
Die suksesvolle werking van die graanmark hang af van verskeie organisasies. Een só 'n organisasie is die SA Graaninligtingsdiens, Sagis.
GM mielies: neem kennis of bly agter
Suid-Afrika moet nuwe GM mieliekultivars op die mark bring en die bedryf moet die veiligheid van sulke produkte sterker by die verbruiker tuisbring, lui 'n verslag.
VSA trap water oor etanol
Die etanolbedryf in Amerika het so vinnig gegroei dat bottelnekke ontstaan het wat aanlegte se winsgewendheid onder groot druk plaas.
Aartappelboere bevorder biodiversiteit
'n Handleiding, Biodiversiteit Beste-Praktykriglyne vir Aartappelproduksie in die Sandveld, is onlangs tydens 'n geselligheid by Kirstenbosch in Kaapstad bekend gestel.
Konsolidasie red tabakbedryf
Na 'n onstuimige tyd van konsolidasie vir Suid-Afrika se tabakbedryf is daar tans meer as net 'n liggie in die eens donker tonnel.

Meer reën vir somergraan
Die grootste deel van die somerreëngebied; gaan gebuk onder min grondvog, min weiding en swak oeste, maar reënvaltoestande; behoort drasties te verbeter.
Grondbone 'n moet dié somer
Daar is min dinge wat 'n mens regtig moet doen, maar daar is heelwat dinge wat jou vreugde kan gee as jy dit wel doen. Grondbone val presies in hierdie kategorie.
Slakke laat kanola 'verdwyn'
Kanola-boere was verbyster oor landerye wat oornag "verdwyn". Ná talle wetenskaplike studies blyk 'n eksotiese slak sonder natuurlike vyande een van die redes te wees.
Bestuur afloop van water
'n Plan om waterafloop te beheer, moet behoorlik volgens die topografie van die spesifieke helling, die plaas en uiteindelik die hele omgewing beplan word.
Kies gewasse sorgvuldig
Produsente behoort vroegtydig beplanning te doen vir die gewasse wat hulle winsgewend in die komende seisoen kan verbou.
Geenbewerking 'n plan vir nuwe boere
Die welslae met geenbewerking in Brasilië en die manier waarop dit vir kleinboere werk, kan 'n geleentheid wees om opkomende boere in SA makliker te vestig.
Promosie-artikel:
PAN 6236B beïndruk Rietrivier se boere
Gegewe sy weerstand teen stronkboorder en ander goeie einskappe kies hierdie boere beslis die ultravinnige, geel baster PAN 6236B.

Stem
Het jy beskikbare alternatiewe as jou elektrisiteit onderbreek word?
Ja
Gedeeltelik
Nee
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Beeste: Vorder met nuwe denke
- Eerste grote los Land Bank
- Vrae oor 'grondkoper'
- Die storie agter die broodskandaal
- Bul-plan vir wildteling
- Nuwe droogteplan
- Spesiale jagbylae
- Kos: Sjokolade-genot