Landbou
meganisasie
Meer trekkers verkoop
Trekkerverkope vir Januarie in die plaaslike mark, sonder uitvoerverkope, was sowat 10% meer as dieselfde tyd verlede jaar.
Pomp water met water
Hier is 'n waterpomp wat goedkoop werk, want dit pomp water met water.
Foto's van veteraan-trekkers
Die herbou van, en skou met veteraan-trekkers, is 'n belangrike saak vir talle mense. Hier is 'n fotogalery met meer as 80 foto's van dié trekkers.
Promosie-artikel:
Laai 50% meer teen 33% van bakkieprys
Die "THUMPA" - soos dit nou bekend is in Suid-Afrika - is 'n driewiel-voertuig wat trokke en bakkies kan vervang.
Baallaaier uit skroot
Gebaalde voer, soos lusern, kan sy gewig in goud werd wees vir enige veeboer. In die Suid-Vrystaat het 'n skaapboer vir hom dié baallaaier geprakseer.
Eskom beoog Weskus-windplaas
Eskom beplan om in die opwekking van elektrisiteit uit hernieubare bronne van energie te belê deur 'n kommersiële "windplaas" langs die Kaapse Weskus op te rig.
Trekkerverkope effe laer
Trekkerverkope vir Desember, sonder uitvoerverkope, was 261 eenhede. Dit is ongeveer 7% laer as die 279 eenhede wat in die vorige Desember verkoop is.
Promosie-artikel:
Praktiese voertuig vir die boer
'n Veeldoelige voertuig word nou ingevoer wat hoëkoste voertuie kan vervang om daaglikse take vir die boer te verrig.
Saagmeul vul boerdery aan
'n Boer se blink plan om 'n saagmeule te begin om sy dalende boerdery-inkomste aan te vul, het tot 'n volwaardige onderneming ontwikkel.
Bosvark bobaas-bokopteller
In die jagveld val daardie groot bok selde gerieflik langs 'npaadjie. Daarom het hierdie bosveld-manne 'nplan beraam om die optelwerk makliker te maak.

Saaier saai egalig, goedkoop
Peperduur planters vir fyn saad en kontrakteurs wat vol bespreek is in planttyd het veroorsaak dat 'n boer 'n saaier vir lusernsaad gebou en op 'n vierwiel-motorfiets gemonteer het.
Trekkerverkope traag
Ná effe trae verkope in Oktober, is trekkerverkope vanjaar sowat 9% laer as in die oorreenstemmende tyd verlede jaar.
Kragtige snyer vir suikerriet
'n Nuwe snymasjien wat die oes van suikerriet deels meganiseer, is nou plaaslik beskikbaar.
Stort warm én goedkoop
'n Unieke, dog eenvoudige waterverwarmer, bekend as die Blitzwaterverwarmer, is deur mnr. Coen Marais van Masakhane-ondernemings in Somerset-Wes ontwikkel.

Boorgatpype lig, roesbestand
'n Nuwe reeks ingevoerde boorgatpype en-toebehore van uPVC ("unplasticised polyvinyl chloride") kan 'n ommeswaai in die installasie van boorgatpompe in Suid-Afrika meebring.

Ou plan lóóp produksiekoste
'n Bewerkingstelsel wat afgestof is wys dat boere mielies met tot die helfte minder brandstof kan produseer en opbrengs kan verhoog.
Chinese bakkies so-so
'n Voertuigkleinhandelaar sê hulle het baie huiswerk gedoen en miljoene rande bestee om hul Chinese voertuie pas te maak vir die Suid-Afrikaanse mark.
Trekkers met krag
Northmec se nuwe Case IH Pumatrekkerreeks is nou plaaslik beskikbaar. Die vier modelle van 124 kW tot 157 kW het die nuutste tegnologie.

Werkesel skrik vir niks
Die Ecorider-motorfiets is in Skotland ontwerp spesifiek om die strawwe hooglande baas te raak met die minimum skade aan die omgewing.

Trekkerverkope effens meer
Sowat 15% meer trekkers is in Augustus as in Julie verkoop, aldus die voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie.

Stem
Het jy beskikbare alternatiewe as jou elektrisiteit onderbreek word?
Ja
Gedeeltelik
Nee
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Beeste: Vorder met nuwe denke
- Eerste grote los Land Bank
- Vrae oor 'grondkoper'
- Die storie agter die broodskandaal
- Bul-plan vir wildteling
- Nuwe droogteplan
- Spesiale jagbylae
- Kos: Sjokolade-genot