Landbou
Wenke
Moeg gesukkel om op bladveer te boor?
Neem 'n konkreetboor en slyp dit skerp. Wanneer jy 'n bladveer boor, spuit sodawater waar jy boor. En siedaar, jou plan is 'n boordery!
Skoonmaak van braairooster
'n Nuttige wenk om 'n braairooster skoon te maak.
Wenke om veldbrande te keer
Tien nuttige wenke om veldbrande hierdie winter (en elke winter) te voorkom.
Beproefde raat vir vuilbek
Hier is 'n beproefde raat om korte mette van vuilbek te maak.
Wenke vir beeste-bestuur
Goeie raad oor die bestuur van beeste, veral as dit by kalftyd kom.
Keer die noordwestewind - goedkoop
'n Nuttige, goedkoop manier om noordwestewinde in lande met jong plantjies te fnuik.
Ruspes in grasperk
Bruikbare raad vir ruspes in 'n grasperk.
Die skoonmaak van brandpaaie
Hierdie wenk is oor die skoonmaak van brandpaaie.
Raad vir in en om die huis
Verdun houtgom met water om enige houtoppervlak te verf.
Hoe om laer wat vassit, te verwyder
'n Laer wat om 'n as vasgebrand het, is soms moeilik om te verwyder, maar hier is goeie boereraat.
Wenwenk: Haal wiellaer uit
Hier is die wenwenk vir Oktober, ingestuur deur mnr. Jan Louwrens van Worcester, waarmee hy R500 verdien.
Praktiese wenke wat werk (10)
Hoe om sinkplate maklik te sny, hoe om 'n wynsak se kraantjie vir besproeiing te gebruik en raat vir lekkende gronddamme.
Praktiese wenke wat werk (9)
Nuttige wenke om werk op die plaas makliker te maak.
Wen-wenk
'n Bout sonder 'n kop kan 'n mens se geduld deeglik beproef!
Praktiese wenke wat werk (8)
Moeg van sukkel met 'n bout sonder 'n kop en 'n bees wat dalk 'n plastieksak ingesluk het?
Wenwenk: Ontsmet melkstal goedkoop
Die Augustus-wenner van die wenke-kompetisie handel oor die goedkoop ontsmetting van 'n melkstal.
Praktiese wenke wat werk (7)
Wenke teen die opbou van weerstand by onkruid, raat teen molle en hulp om lammers groot te maak.
Prysgeld vir wenke verhoog
Die maandelikse prysgeld vir die beste praktiese plaaswenk op hierdie webwerf beloop nou R500.
Praktiese wenke wat werk (6)
Bitterappel help vir vratte en pruimtwak beveg inwendige parasiete by vee.
Praktiese wenke wat werk (5)
Van perskeblare wat wonde help genees tot kunsmis om vlieë in die stal te bestry.

Stem
Het jy beskikbare alternatiewe as jou elektrisiteit onderbreek word?
Ja
Gedeeltelik
Nee
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Beeste: Vorder met nuwe denke
- Eerste grote los Land Bank
- Vrae oor 'grondkoper'
- Die storie agter die broodskandaal
- Bul-plan vir wildteling
- Nuwe droogteplan
- Spesiale jagbylae
- Kos: Sjokolade-genot