Landbou
Tuinbou
Tee vir 'n gesonde nasie
Heuningbostee is een van Suid-Afrika se bes bewaarde geheime - selfs Suid-Afrikaners is taamlik onbekend met dié geurige tee met talle gesondheidsvoordele.

Blommetjies in 'n blik gedruk
Geblikte waterblommetjies bied uitkoms vir die wispelturige varsproduktemark en bederf boonop Gautengers en mense oorsee regdeur die jaar.
Bitter uit aalwyn gehaal
Oor die eeue heen word die aalwyn vir sy medisinale en kosmetiese voordele besing, maar nou ook in 'n opwindende reeks koeldranke en ander lekkernye waaroor mense gaande is.
Tekorte beteken hoër; pryse
Weens verskeie faktore is daar wêreldwyd 'n tekort aan inmaakvrugte. Pryse van 7% tot 8% hoër; kan internasionaal verwag word, wat goeie nuus vir plaaslike boere kan wees.

Vroeë uie gedy
Danksy nuwe uikultivars kan produsente in 'n tradisionele wynstreek eersdaags groter sukses met dié geurige groente behaal.

Vrugteboere kan maar glimlag
Verskeie faktore behoort vrugteboere tevrede te laat glimlag.
Om te boer met koolstof
'n Bewaringswetenskaplike spits hom die afgelope vier jaar toe op die herstel van inheemse woude sodat Suid-Afrika koolstofkrediet aan ontwikkelde lande kan verkoop.
Nelson-wynlandgoed kry vrouewynmaker
In pas met 'n internasionale neiging onder wynprodusente om vroulike finesse by hul wyne te voeg, het die Nelson-wynlandgoed onlangs dieselfde gedoen.
Vooruitsigte blink vir SA rosyne
Suid-Afrika is weliswaar nie 'n swaargewig in die internasionale rosyne-bedryf nie, maar die goeie gehalte en gunstige vraag-en-aanbodsituasie maak van die bedryf 'n gerekende mededinger.
Staan opsy, appels en pere...
Op internasionale varsproduktemarkte moet vrugte soos druiwe, appels en pere opsy staan om plek te maak vir hul meer moderne familie. Is dit net 'n verbruikersgier wat gaan oorwaai?
Tamaties vir Afrika geteel
Talle saadmaatskappye is deesdae in lande in Suider-Afrika betrokke. Wat hierdie maatskappy anders maak, is die feit dat hy op Afrika-bodem kultivars teel wat vir Afrika se toestande geskik is.
Chinese wil by SA leer
China is vasbeslote om sy appelbedryf te moderniseer en die gehalte van die vrugte te verbeter. Die Chinese is daarom doelgerig daarop ingestel om van andere te leer - ook van Suid-Afrika.
Nuwe lewe vir ou kelder
Bosman Family Vineyards het op 1 November vanjaar hul kelderdeure na 'n wynmaak-stilte van 51 jaar weer oopgeswaai. Wyne word nou weer in dié historiese kelder gemaak.
Olywe bied nuwe begin
Die grondeise-monster het 'n beesboer en sy vrou uit KwaZulu-Natal laat wyk. Vandag "leer en fouteer" hy met olywe in die hartjie van die Karoo.

Jong boer reik na wolke
Met 'n leierboer as mentor, vennoot én pa kan hierdie jongboer-finalis nie anders as om die spog-boerdery in Limpopo tot nog groter hoogtes te voer nie.

Nuwe grondveseenheid vir Sapo
Sapo Trust, die plantverbeteringsorganisasie van die sagtevrugtebedryf, het onlangs sy nuwe grondveseenheid op 'n proefplaas naby Riviersonderend amptelik in werking gestel.
Landbou steeds bousteen
'n Oorsig van die landbousektor se prestasie die afgelope paar jaar toon bestendige winste, gesonde groei en belowende geleenthede.

Nuwe gesig vir appelkose, pruime
Die afgelope twee seisoene het duidelik gewys wat in die toekoms van die Infruitec-Nietvoorbij-instituut se appelkoos- en pruimkweekprogram verwag kan word.

Nuwe pere laat wêreld regop sit
'n Blos-peer met 'n kersierooi wang en miniatuur-peertjies uit Suid-Afrika behoort eersdaags die wêreld te laat regop sit.
Kies die regte onderstok
Slegs 'n paar soorte onderstokke word hoofsaaklik in droog- en tafeldruifwingerde in Suid-Afrika gebruik. Dit is nie die ideale situasie as probleme sou opduik nie.

Stem
Het jy beskikbare alternatiewe as jou elektrisiteit onderbreek word?
Ja
Gedeeltelik
Nee
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Beeste: Vorder met nuwe denke
- Eerste grote los Land Bank
- Vrae oor 'grondkoper'
- Die storie agter die broodskandaal
- Bul-plan vir wildteling
- Nuwe droogteplan
- Spesiale jagbylae
- Kos: Sjokolade-genot