Landbou
Plaasveiligheid
Operasie Rachel sprei vlerke
Die twaalfde Operasie Rachel in Mosambiek waar opgebergde oorlogswapens vernietig word, slaan nie net 'n bres vir veiligheid in dié buurland en in Suid-Afrika nie, maar nou ook wyer.
Pynloos van kommando na reservistemag
'n Groep wakker boere van Mpumalanga was hul tyd met die kommandostelsel eintlik vooruit.
Misdaad:
Regering 'moet betaal'
Die Regering gaan voortaan ’n skadevergoedingseis teen hom kry vir elke plaasmoord omdat hy nie sy plig nakom nie, sê die voorsitter van ’n landbou-unie in Gauteng.
Koedoeplan kan plaasaanval stuit
Dié toestel werk om koedoes uit landerye te verwilder, maar kan ook goed werk om plaasaanvallers die verskrik.
Boere te gelate, onbetrokke
'n Berader verduidelik die impak van boere se onbetrokkenheid by plaas-aanvalle.
Mikrovliegtuig 'red' Namibiese plaas
Hy het op moedverloor se vlakte gesit toe boosdoeners uit 'n vlugtelingkamp sy plaas verinneweer het.
Praat bring gouer genesing
Dit is 'n uitdaging om die slagoffers van plaasaanvalle korrek te hanteer.
Plaasaanvalle (7:)
Afrika-tekentaal wyd in misdaad gebruik
Plaasaanvalle is nie 'n onoorkombare probleem nie, sê hierdie skrywer.
Plaasaanvalle (6):
Afrika se geheime taal
Afrika se geheime tekentaal wat eers vir sosiale doeleindes gebruik is, word nou vir misdaad ingespan.
Plaasaanvalle (5):
Verras booswigte met deurdagte plan
Skok laat slagoffers dom dinge doen wat hul dood kan beteken.
Plaasaanvalle (4):
Kennis kan lewe red
Kennis van hoe 'n plaasaanvaller kan reageer, kan die verskil tussen lewe en dood beteken.
Plaasaanvalle (2):
Moenie reg in eie hande neem
Individue en gemeenskappe kan 'n groot verskil teen misdaad en geweld maak.
Plaasaanvalle (3)
Wie is aanvallers en waarom?
Boere kan baie doen om plaasaanvalle te voorkom of, indien dit wél plaasvind, te oorleef. 'n Kenner verduidelik hoe.
Plaasaanvalle (1):
Regte boodskap skrik skurke af
Plaasaanvalle neem toe ná uitsprake wat 'n boodskap uitstuur dat boere kwesbaar is en nie beskerming van die staat kan verwag nie.
Wagtoring vir brande, wilddiewe
Bosveldboere het 'n wagtoring gebou om veldbrande betyds op te spoor en wilddiefstal hok te slaan.
Boesmans draf veediewe kis
Boesmans behaal landwyd welslae in die stryd teen veediefstal.
Gemeenskapspolisie druk stempel af
Sigbare polisiëring het tot 'n groot afname in misdaad gelei.
Plaaswag is goedkoop, maar werk
'n Goedkoop plaaswagstelsel het veediefstal die afgelope twee jaar dramaties laat afneem en duur elektroniese valhekke onnodig gemaak.
Gragte hou diewe weg
Veediefstal dwing boere in KwaZulu-Natal om diep, breë slote om hul plase te grawe om hulle teen die misdadigers te beskerm.
Unieke komitee bring vrede
Veediefstal is nou uitgeroei, wraakaanvalle is heeltemal stopgesit en etniese spanning bestaan nie meer in dié gebied nie.

Stem
Stem jy saam dat veeartse wat pas klaar gestudeer het, verpligte diens moet verrig?
Ja
Nee
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Kersiebedryf trap water
- Land Bank 'moet herstel'
- Spekboom bied voer, vars lug
- Beter beeste met fase C
- Stamboorder knaag aan Bt-mielie
- Mentorskap
- Kos: Slaaie