Landbou
Net op die web
Agri-besighede presteer
Die bevindings van die derde prestasiemetingsopname wat PriceWaterhouseCoopers by 21 landbou-besighede gedoen het, is nou in PDF-formaat op hierdie webwerf te lese.
Promosie-artikel:
Royal van Namen vier 135 jaar!
Dié Hollandse vrugte-invoerder nooi Suid-Afrikaners om sy stalletjie by Fruit Logistica in Berlyn te besoek.
Veediewe mors met beeste
Beeskarkasse het in die kraal by 'n veepos gesaai gelê ná genadelose beesdiewe op die plaas Aris net suid van Windhoek toegeslaan het.
Kynoch se boek oor aangeplante weidings
Kynoch se boek oor aangeplante weidings is beskikbaar by:
Mangoboer steier oor g'n krag
Eskom se kragonderbrekings het 'n mangoboerdery van Komatipoort tot dusver R130 000 gekos.
Beurtkrag knou plaasvakansies
Mense besef nie aldag die werklike rimpeleffek wat beurtkrag op die landbou het nie, sê mnr. August du Preez, besturende direkteur van Farmstay.
Pootjie beurtkrag jou ook?
Trek jy ook aan die kortste ent met beurtkrag, of ervaar jy gereeld probleme met gewone kragonderbrekings? Skryf vir ons daaroor.
Lekker-lees landbou-blogs!
Minstens twee heerlike lees-ervarings is nou op ons blog-webwerf beskikbaar, wat, soos 'n boeiende vervolgverhaal, jou laat vra vir nóg!
Blog-boer in Paraguay
Een van die bloggers op landbou.com is 'n voormalige Vrystaatse Dohnemerinoboer wat 14 jaar gelede na Paraguay getrek het en nou daar boer.
Bien Donné Expo: Die beste!
Die onlangse 65ste Bien Donné Landbou Expo was uitstekend georganiseer en het die klem op die regte plekke laat val.
Kom toer saam na Argentinië
Kom toer saam met landbou.com na Argentinië in die geselskap van prof. Johan Willemse.
Smullekker skaapkop!
Sommige mense jil daaroor, ander gril daarvoor, maar in die hande van 'n meester-chef klop geen ander gereg 'n gebakte skaapkop nie.
Verslag oor produksiekoste
Die eerste verslag oor die monitering van produksiekoste in die landbou is pas deur die Nasionale Landboubemarkingsraad uitgereik.
Hoekom moet kinders op VSA-plase gaan werk?
Is dit nie baie hoog tyd dat boere in Suid-Afrika begin om Afrikaanse kinders op plase in diens te neem en op te lei nie?
Landbou-ekonoom kap Du Toit
'n Bekende landbou-ekonoom gee feite oor indiensneming en lone in die Oos-Vrystaat wat die Adjunk-minister van Landbou se aansprake oor afsettings in die wind slaan.
Pogings om woestyn te herwin
Egipte bestee miljoene pond in 'n poging om 120 000 ha van die woestyn te herwin vir landbouprojekte.
Skaap en haas-kruising?
Dié foto is deur 'n lid van die gespreksforum, Leonie Kellerman, ingestuur. Sy vra: "Wat kry jy as jy 'n skaap met 'n haas kruis? Antwoord: 'n Border Leicester".
Agri-aandele op landbou.com
Aandeelpryse van landboumaatskappye wat op die JSE geregistreer is, is nou op landbou.com beskikbaar.
Finansiële; onafhanklikheid vir die boer
In Manus Moolman, 'n private beleggingsadviseur, se boek Finansiële; onafhanklikheid vir die boer word moeilike ekonomiese begrippe in eenvoudige taal verduidelik.
Texelaar-skape in Holland
Kees Vlot is 'n Hollandse melkboer wat 'n lid is van die gespreksforum. Hy het ook 'n aantal Texelaar-skape, en skryf meer oor dié ras.

Stem
Het jy beskikbare alternatiewe as jou elektrisiteit onderbreek word?
Ja
Gedeeltelik
Nee
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Beeste: Vorder met nuwe denke
- Eerste grote los Land Bank
- Vrae oor 'grondkoper'
- Die storie agter die broodskandaal
- Bul-plan vir wildteling
- Nuwe droogteplan
- Spesiale jagbylae
- Kos: Sjokolade-genot