Landbou
Finansies
Land Bank herstel van kritieke belang
Die moderne landbou het groot kapitaalbehoeftes. Dit is in die breë Suid-Afrikaanse landbou se belang dat die Land Bank in staat gestel word om sy rol behoorlik te vervul.
Dowry striem aksyns op wyn
'n Ontstoke mnr. Cobus Dowry, Wes-Kaapse minister van landbou, is ergerlik oor die jongste verhoging in aksyns op wyn en hy wil Finansminister Trevor Manuel daaroor spreek.
Webwerf vir vervoer van goedere
'n Karooboer het 'n plan bedink om die vervoer van goedere in die land meer vaartbelyn te maak. Die webwerf wat hy bedryf, bring vervoerkontrakteurs en potensiële; klante byeen.
Dis duister, maar daar's kanse
Die eerste maand van die jaar is gekenmerk deur baie ongunstige nuus. Dit stem die meeste mense pessimisties. Tog bied die veranderende omstandighede nuwe geleenthede.
SA sal invoerder bly
Vanjaar se mielie-oes behoort in die binnelandse behoefte te kan voorsien. Daar sal egter nie veel vir uitvoer wees nie. In die geval van sojabone en koring bly SA 'n groot invoerder.
Broodprys: Beleid is die fout
Kosvoorsiening en kospryse gaan in 2008 'n kwessie bly. Die wêreld se groot graanproduserende lande het in 2008 weer buitengewoon groot oeste nodig om die voorraadvlakke te stabiliseer.
Promosie-artikel:
Beding sommer met jou muis
Die Farmer First-groep is hier om boere te help om aankooppryse aansienlik te verminder, kosbare tyd te bespaar en hul wins op te stoot.
Agri-besighede presteer
Die winsgewendheid van landbou-besighede het verlede jaar stewig met 24% teenoor die vorige jaar gestyg.
As jy wil skrik, skrik eerste
Die Amerikaners praat versigtig van die r-woord: Resessie. Dit word amper nie hardop genoem nie. Tog moet beleggers aanvaar dat dit deel van die ekonomie se siklus is.
Prysrisiko kort meer aandag
Plaaslike akkerbouers moet nie vanjaar prysstygings verwag nie en verbruikers moet nie dink dat kospryse binnekort gaan daal nie.
Landbou-inkomste aan't herstel
Die jongste gegewens van die Departement van Landbou oor die landbou se finansies toon dat daar 'n gunstige ommeswaai in die landbou was.

Só raak kredietwet NWK-kliënte;
Die nuwe kredietwet het op 1 Junie 2007 in werking getree. Die Wet stel nuwe vereistes aan kredietverskaffers, wat beslis 'n uitwerking op kredietverlening deur NWK gaan hê.
Kritieke rente-besluit voor die deur
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank moet eersdaags weer oor rentekoerse besluit. Die keuse is tussen geen verhoging nie en 'n verdere verhoging.
Boer sien lig ná stryd oor krag
Moenie net aanvaar jou elektrisiteitsrekenings is korrek nie. Gaan dit na, want dit kan jou baie geld kos, sê 'n boer wat 'n jare lange stryd teen Eskom gewen het.
Siklusse is jou vriend
Sedert bemarkingsrade in die 1990's verdwyn het, is die boer uitgelewer aan soms wilde bewegings in die prys van hul produkte.

Hoort Lulu en kie nog in hul poste?
In Suid-Afrika lyk dit al hoe meer of die saboteurs van ekonomiese groei, welvaartskepping en vooruitgang die politici en top-amptenare is.
Veranderinge kry momentum
Suid-Afrika se boere moet hulself voorberei op groot veranderinge. Dit is ten opsigte van dinge soos die politiek, briobrandstof en die bemarking van landbouprodukte.
Verlies-syfers val op
Statistieke SA het pas sy jongste landbousyfers bekend gemaak. Dit is die resultate van 'n opname onder boerderye met 'n jaarlikse omset van R3 miljoen en meer.
Kosskaarste dui op denkfoute
Internasionaal word groot klem geplaas op die beskikbaarheid van genoeg voedsame kos. Dit word inderdaad deur die Verenigde Nasies as 'n mensereg beskou.
5%-plafon nie gou deurbreek
Beperkings aan die aanbod- en beleidskant van die ekonomie dui daarop dat 'n vlak van 5% vir 'n klompie jare as 'n groeiplafon vir die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan dien.


Stem
Stem jy saam dat veeartse wat pas klaar gestudeer het, verpligte diens moet verrig?
Ja
Nee
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Kersiebedryf trap water
- Land Bank 'moet herstel'
- Spekboom bied voer, vars lug
- Beter beeste met fase C
- Stamboorder knaag aan Bt-mielie
- Mentorskap
- Kos: Slaaie