Landbou
Bestuurspraktyke
Beste bestuurspraktyke (12): Bestuursinligting
Die monitering van 'n boerdery is nie net 'n oefening wat aan die einde van 'n finansiële jaar gedoen moet word nie. Die boer moet gereeld akkurate en tydige inligting kry.
Beste bestuurspraktyke (11): Erfopvolging
Suksesvolle erfopvolging kan net met beplanning plaasvind en indien al die betrokkenes gemotiveerd is om die plan uit te voer. 'n Kundige vertel hoe.
Beste bestuurspraktyke (10): Volhoubare bestuur
Die deurslaggewendste beginsel van volhoubare bestuur is om die boerdery in verhouding tot sy doel en beginsels te bestuur en om foute vinnig reg te stel.
Beste bestuurspraktyke (9): Administratiewe bestuur
'n Ordelike administratiewe stelsel bevorder gewoonlik doeltreffende besluitneming en verhoog produktiwiteit.
Beste bestuurspraktyke (8): Risikobestuur
Die verskil tussen sukses en mislukking kan dus op die einde aan risikobestuur toegeskryf word, maar hoe bestuur 'n boer dit? Toets jou vermoë aan die einde van die artikel.
Beste bestuurspraktyke (7): Meganisasiebestuur
Meganisasiebestuur behels 'n fyn balanseertoertjie: Investeer die korrekte bedrag geld om die boerdery-aktiwiteite doeltreffend en teen die laagste koste af te handel.
Beste bestuurspraktyke (6): Aankoopbestuur
Die doel van aankoopbestuur is om te verseker dat daar altyd genoeg voorraad beskikbaar is, maar is dié taak regtig so eenvoudig?
Beste bestuurspraktyke (5): Personeelbestuur
Die meeste boere verrig self die taak van personeelbestuur weens koste-oorwegings, en derhalwe word dié afdeling soms afgeskeep, sê 'n kenner.
Beste bestuurspraktyke (4): Bemarkingsbestuur
Tot sowat 'n dekade gelede is die meeste landbouprodukte deur iemand anders namens die boer bemark: Nou werk dit heel anders.
Beste bestuurspraktyke (3): Produksiebestuur
In besigheidsterme word produksiebestuur beskryf as die middelfase in die drieledige basis van enige onderneming, naamlik finansieel, produksie en bemarking.
Beste bestuurspraktyke (2): Finansiële bestuur
Die bestuur van 'n boerdery se finansies begin met die opstel van 'n kontantvloeibegroting.
Beste bestuurspraktyke (1): Algemene bestuur
'n Bekende landbou-ekonoom skryf 'n reeks artikels oor bestuurspraktyke in boerdery. Ná die lees van elk van dié 12 artikels kan 'n mens jou bestuursvermoë toets én jy kan die uitslag sien.

Stem
Stem jy saam dat veeartse wat pas klaar gestudeer het, verpligte diens moet verrig?
Ja
Nee
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Kersiebedryf trap water
- Land Bank 'moet herstel'
- Spekboom bied voer, vars lug
- Beter beeste met fase C
- Stamboorder knaag aan Bt-mielie
- Mentorskap
- Kos: Slaaie