Landbou
Bedryfsnuus
Boer oortuig Eskom het hom ingeloop
Hoe gemaak as 'n mens se kragrekening sonder klaarblyklike rede skielik verdriedubbel? Doen jy navraag by die diensverskaffer en hoop jy kry 'n bevredigende antwoord?
Goedkoop sonpanele kom tóg
Bekostigbare sonpanele vir Suid-Afrika? Net leë beloftes, sê kritici. Tog nie, sê die uitvinder van die nuwe sonpanele.
Voedselmyle kan uitvoer pootjie
Die debat rondom klimaatsverandering dreig om Suid-Afrika en ander Afrika-lande se uitvoer na ontwikkelde lande te benadeel.
Landbou in Kenia beleef opbloei
Honderdduisende kleinboere in Kenia het aan die res van Afrika begin bewys dat kleinboere wel 'n bestaan kan maak as die staat en die private sektor die nodige steun gee.
Voertuie minder bekostigbaar
Daar word dikwels gesê die verkoopsyfers van nuwe voertuie weerspieël; die stand van 'n land se ekonomie.
Droogteplan soek samewerking
'n Omvattende droogteplan is pas afgehandel en sal nou aan die Minister van Landbou voorgelê word.
Broodkartel: Die storie agter die skandaal
Die koringspelreëls; sedert 1994 is verlede jaar finaal gewysig met die oopvlekking van 'n broodkartel. Intussen is 'n meulekartel ook aan die lig gebring.
Boer saam met winkels vorentoe
Belanghebbendes in die voedselwaardeketting se voortbestaan hang van mekaar af. Hulle moet as 'n strategiese eenheid kan saamwerk.

Zambië - land van melk en heuning
Dit gaan goed met wit boere in Zambië.; Party families is al geslagte lank daar, terwyl ander uit SA en Zimbabwe hulle later daar gevestig het. Almal is dit eens: Hulle is daar om te bly.

Dalk geld in warm lug!
Kenners voorspel boere se inkomstemengsel gaan in die toekoms verander om plek te maak vir koolstofskemas. Hou dit werklik 'n geleentheid vir plaaslike boere in?
Boere oes groot uit toerisme
Die toenemende verdienste wat boere uit toerisme kry, plaas die Baviaanskloof onder druk maar die eertydse vyandigheid tussen grondeienaars en bewaringsbewustes is aan die taan.
'Gee die landbou 'n kans'
Meer moet in die landbou belê word, anders sal die geveg teen armoede 'n verlore stryd bly, waarsku die Wêreldbank in sy jongste verslag.
Wennerboere het toekomshoop
Voormalige wenners van Landbouskrywers SA se Boer van die Jaar-wedstryd wil 'n verskil aan Suid-Afrika se landboutoekoms maak.
Veldbrande - wat sê die reg?
Wat is die belangrikste bepalings van die Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande en sekere ander regsaspekte ten opsigte van veldbrande? Dié artikel gee meer inligting.
Kyk na plaasfoto's uit die ruimte
Satellietfoto's wat op die internet beskikbaar is, kan boere help om die regte bestuursbesluite te neem.
Nuwe wedloop om Afrika
Die res van die wêreld het reeds Afrika se potensiaal raakgesien om bio-energie te produseer. Gaan die kontinent betyds wakker word en munt slaan uit dié geleentheid?
Mbeki-man: Boere het goeie toekoms
Kommersiële; boere vra dikwels of die Regering erns met die landbou het. Die Regering het wel, sê 'n ingeligte, maar daar sal besin moet word oor hoe bestaande beleid uitgevoer word.
VSA se subsidies in gedrang
'n Miljoenêr-eiendomsmagnaat en ontwikkelaar van Florida was in 2005 die topverdiener van plaassubsidies in Amerika. Hy het net in daardie jaar $1,8 miljoen se subsidies in sy sak gesteek.
GM bly netelige kwessie
GM bly 'n betwiste saak. Die antwoord lê dalk by verbruikerskeuse, meen parlementariërs.;
Land Bank op rand van die graf
Die Land Bank se verval kom op 'n tydstip wanneer die staat nuwe boere ernstig wíl ondersteun. Die gevolge tref wyd en twyfel bestaan of daar enigsins nog lewe in hom in geblaas kan word.

Stem
Stem jy saam dat veeartse wat pas klaar gestudeer het, verpligte diens moet verrig?
Ja
Nee
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Kersiebedryf trap water
- Land Bank 'moet herstel'
- Spekboom bied voer, vars lug
- Beter beeste met fase C
- Stamboorder knaag aan Bt-mielie
- Mentorskap
- Kos: Slaaie