Landbou
Die Weer
Artikels
La Niña goed én sleg vir SA
Die La Niña-weerverskynsel in Suid-Afrika beteken goeie weidingstoestande, maar swakker gehalte weiding. Mielies gaan redelik lank nat bly en die stroopproses dalk vertraag.
Vloedwater bedreig Ellisras
Boere in die Ellisras-omgewing is gewaarsku oor 'n naderende vloed in die Mogolrivier.
Damvlakke styg ná goeie reën
Goeie reën in 2008 het veroorsaak dat die vlakke van die land se opgaardamme in die meeste provinsies styg.
Plaas pypkan droogte
Op 'n Bolandse vrugteplaas is planne gemaak om met baie minder water klaar te kom, en dit werk!
Kersreën welkom; meer nodig
Die reën wat op Oukersdag oor groot dele van die Noord-Kaap geval het, is nie genoeg om boerderytoestande noemenswaardig te verbeter nie.
Reën knou Namibiese boere
Honderde skape is vrek toe 'n onverwagte vlaag koue saam met die eerste reëns in die suide van Namibië voorgekom het.
Weervooruitsigte lyk goed
Die weervooruitsigte vir die res van die jaar lyk beter as in 'n baie lang tyd. Die grootste deel van die land kan lekker reën verwag.
Reën knyp in O-Kaap en Karoo
Reën het vir talle boere in Suid-Afrika beter vooruitsigte gebring, maar daar is streke waar die droogte voortduur.
Projeksies vir reën bekyk
'n Wetenskaplike wat uitstekende welslae behaal het met die gebruik van reënvaldata om projeksies vir reën te maak, sê wat Potchefstroom dié seisoen kan verwag.
Welkome reën in Limpopo
Inwoners van die Limpopo-provinsie juig ná die goeie neerslae wat die afgelope naweek oor dele van die gebied voorgekom het.
Leer uit 2006/'07-droogte
Plaaslike boere is twee jaar gelede gewaarsku dat rampdroogtes kan voorkom. Hier is 'n terugskouing op die 2006/'07-produksiejaar.
SA, Australië wag vir natter dae
Behoort Suid-Afrika 'n gastekamer vir droogte reg te hou en watter rol speel aardverwarming?
Maak reg vir 'n droë somer!
Weerprofete is dit eens 'n El Niño-jaar is aan 't ontwikkel. Dit is slegte nuus vir die landbou in die somerreëngebied.
Reënval só voor planttyd bepaal
'n Nuwe metode om die reënval vóór planttyd reg te projekteer, is ontwikkel.
Klimaatverandering: Kennis is mag
As boere die uitwerking van klimaatverandering wil versag, sal hulle hul kennis moet opskerp.
Die weer verg vinnige besluite
Verskeie voorspellings dui op gunstige landboutoestande in die komende maande.
Aardverwarming - dalk SA se vriend
Dit is sonvlekke eerder as aardverwarming wat 'n rol speel in die nat en droë siklusse in Suid-Afrika.
Dié winter nie voorspelbaar
Mense praat elke dag oor die weer. 'n Voorspeller moet derhalwe feitlik elke dag vrae daaroor beantwoord.
Verwoestyning 2:
Minder plante, vreemder klimaat
Die droë dele van Suider-Afrika kan in werklike woestyne verander omdat die grond nie genoeg vog kan opbou nie.
Verwoestyning 1:
Woestyne kruip al hoe nader
Verwoestyning is besig om teen 'n ontstellende tempo in Afrika toe te neem.