Landbou
Vroue
Donkiehemel op McGregor
Die donkie is 'n wonderlike ding. Of daar altyd so wonderlik na hulle omgesien word, betwyfel Annemarie van Zijl, 'n donkie barmhartige en "ma" van agtien "afgetrede" donkies.
Sonskynvrou koester hoop vir SA landbou
Haar onblusbare passie en 'n ysere wil het hierdie merkwaardige Oos-Kaapse vroueboer gebring waar sy vandag is.
Vroue-finaliste bekend
Die ses finaliste vir Landbouweekblad en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneurskompetisie vir 2007/'08 is bekend.
LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Boerdery gedy ondanks probleme
Nie eens die verbod op uitvoer enkele jare gelede as gevolg van wêreldwye voëlgriep;, kon dié volstruisboer se florerende uitvoerbesigheid knou nie.

LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Liefde maak die verskil by kalfies
Sy het eiehandig haar man se tanende Jersey-kudde gered deur die kalwers met 'n goeie dosis liefde en 'n vrou se aanraking groot te maak.
LBW/Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Boervrou se sakevernuf sit manne ore aan
Sy sou nooit kon droom dat haar plan om oorplaatjies vir skape en beeste te druk soveel vrugte sou afwerp nie, sê 'n boervrou wat ook sakevrou geword het.
LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
'n Bok vir besigheid
'n Bok vir besigheid Die storie van Tantinki se bokmelkprodukte is 'n aangrypende verhaal - die merkwaardige vrou daaragter ken van op haar tande byt, deurdruk en aanhou.

Landbouweekblad en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Thobelani - plek van respek
Handgemaak is elke werk uniek. Die misterie van Afrika verweef met die primitiewe kuns van Indiane. G'n wonder dat Thobelani-kunswerke wêreldwyd besig is om versamelstukke te word.
LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Konfytkokery red plaas
'n Boervrou van Montagu se veggees het haar gehelp om kop bo water te hou toe haar gesin albei hul plase weens 'n finansiële; terugslag verloor het.
LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Noorsmelk loop dik deur dié boervrou se are
'n Opgeleide fynproewer-sjef het twee jaar gelede 'n paar plase geërf.; Toe begin sy boer. Nou ryg sy gesogte sybokhaartoekennings in.
LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Plaas se oggendstond bied goud in mond
'n Boervrou van die Venterstad-omgewing se gastehuis en produkte van Nguni-vel maak hul plaas 'n gewilde besoekpunt vir stedelinge en buitelanders.

LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Onekonomiese landbougrond in goudmyn omskep
'n Gastehuis en padstal langs die N1- nasionale pad het boervrou se landbougrond in 'n goudmyn verander.

Te-Vrede en Lust vir wyn maak
Landbouweekblad se vrouewynmaker van die jaar is 'n spontane mens met groot geesdrif vir haar beroep wat elke geleentheid aangryp om meer van wyn en wynbereiding te leer.

LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Padstal, chalets vul boerderyrol
Ondanks geldsake wat nie wou klop nie en 'n skeptiese bankbestuurder en rekenmeester wat gemeen het dié boervrou van Britstown se onderneming is gedoem, het sy deurgedruk.
LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Natuur vind gestalte in haar potte
Geïnspireer deur haar mooi omgewing, laat 'n boervrou die natuur gestalte vind in die besonderse én baie gewilde planthouers wat sy skep.
LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Ponies - van tydverdryf tot besigheid
Die inkomste uit 'n ponie-stoetery betaal haar kinders se opleiding en dit het al menige keer gehelp om die boerderyinkomste aan te vul.
LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Pasteie met 'n verskil uit dié padstal
Min dinge kon dié boervrou, wie se plaasstalletjie landwyd bekend is vir sy voortreflike vleispasteitjies, onderkry.
LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Karoo Moon wil plaasgevoel behou
Vir twee boervroue van die Karoo vorm hul uiteenlopende persoonlikhede en heilsame produkte die basis vir 'n wenresep

LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Groente van land tot spens binne 'n dag
Kraakvars groente. Gister nog op die lande. Vandag afgeskil en in die spens van kieskeurige sjefs. Dít is die wenresep van 'n boervrou van Gamtoos in die Oos-Kaap en haar vennoot.
LBW en Sanlam se Landbouvroue-entrepreneur 2007:
Niks kry dié plaasmark onder
Nie eens 'n plaasaanval en sewe inbrake kon dié dapper vrou beweeg om haar suksesvolle plaasmark te sluit nie.


Stem
Sal die Eskom-debakel die Regering tot ander insigte bring oor die rol van die landbou in die land se ekonomie?
Ja
Nee
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Boerperd-strydbyle begrawe
- Stygfase nog nie verby
- Inmaakbedryf kry lewe
- Diefstal knip boerepraatjies
- Graan SA-kongres
- Maerder vleis, vetter wins
- Kos: Kook en bak met konfyt