Landbou.com SAWeb
Nuus
Absa beoog appèl teen uitspraak
Absa gaan appèl aanteken teen 'n beslissing van die Pretoriase hooggeregshof oor die verhandeling van silosertifikate.
Zim-grondgryp in hof
Die wettigheid van Zimbabwe se beslaglegging van wit boere se plase gaan binnekort deur die regsbank van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap bekyk word.
Bio-strategie: Ál meer kritiek
Die Regering se biobrandstofstrategie gaan niemand aanmoedig om in die bedryf te belê nie, meen kenners in die bedryf.
Boere wen saak teen Absa
Ná 'n hofsaak van drie jaar is beslis dat die bankreus Absa meer as 50 graanboere se silosertifikate onregmatig verhandel het.
TB Joshua-boodskap vir boere
Die bekende Nigeriese prediker, T.B. Joshua, is onderweg na Suid-Afrika vir 'n buitengewone ontmoeting met die land se boeregemeenskap en landbou-sakelui.
SEB 'vorder nie genoeg'
Die landbousektor moet aandag aan verskeie uitdagings en tekortkominge gee om die doelwitte van breë gebaseerde swart ekonomiese bemagtiging ten volle te kan bereik.
Koringboere in hul skik
Kaapse koringboere kan weer asemhaal ná vier seisoene van droogte, klein oeste, lae pryse en in sommige jare 'n inkomsteverlagende samestelling daarvan.

Beleggers kyk nuut na Kaap Agri
Beleggers van buite die landbou is besig om kennis te neem van winsgewende beleggingsmoontlikhede by landbou-ondernemings. Dit lei tot stygings in die aandeelpryse van dié maatskappye.

SAB kry 'winskoop'
Die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) het in 2007 gemiddeld R1 850 per ton vir Suid-Kaapse moutgars betaal - minder as 50% van die prys van goeie ingevoerde moutgars.

SAPD en landbou werk saam
'n Nuwe konsepstrategie vir landelike beveiliging word deur die SAPD ontwikkel nadat dit duidelik geword het dat die beloofde sektorpolisiëring nie na behore aan die gang kom nie.
Nuwe plan vir navorsing 'belowend'
Die ontwikkeling en verbetering van nuwe gewasse word ingesluit in 'n nuwe navorsingsplan wat pas deur die Departement van Wetenskap en Tegnologie op die been gebring is.
Abattoir sluit sy deure
Skok is in vleiskringe uitgespreek oor die besluit van die eienaars van die Oostelike Provinsie Lewende Hawe Agentskap om 'n groot slagplaas se deure in 2008 te sluit.
Peppadew se regte gehandhaaf
Die Appelraad het deur 'n eenparige besluit Piquanté Brands International (Edms) Bpk se planttelersregte op die Piquanté-variëteit; gehandhaaf.

Waarskuwing oor swak draad
Die SA Draadvereniging (SAWA) sê swak gehalte gegalvaniseerde draad word deur opportuniste ingevoer en teen lae pryse aan niksvermoedende mense verkoop.
Dálk tog hoop vir mielies
Die deur vir die gebruik van mielies in bio-etanol is nie heeltemal toegemaak nie.
Blink jaar vir Country Foods
'n Kagiso-filiaal, Kagiso Enterprises Rural Private Equity Fund, het pas 'n aandeel van 4% in die suksesvolle voedselmaatskappy Country Foods bekom.

Lamsvleis (nog) nie R100/kg
Hoewel die voorspelling nog nie bewaarheid is dat lamstjops teen Desember vir 'n yslike R100/kg gaan verkoop nie, kan dit teen Kersfees wel baie naby aan dié vlak kom.
Inheemse-plantgeheime ontsluit
Navorsing wat in verskeie Afrikalande gedoen word toon dat sekere inheemse plante bestanddele bevat wat as natuurlike plaagdoders en bemestingstowwe gebruik kan word.
Land Bank gradering opgestoot
Die Land Bank se internasionale kredietgradering is pas met 'n kerf verhoog. Op die oog af kan dit lyk asof vertroue in die bank toeneem.
Afrika: 'groen revolusie' het begin
Uitgeputte grond en ongetemde waterbronne belemmer die toename in landbouproduksie in Afrika suid van die Sahara.

Stem
Hoe ervaar jy die weer oor die afgelope twee maande in jou omgewing?
Normaal
Buitengewoon nat
Buitengewoon droog
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Goeie nuus oor ammunisie
- Plaas fnuik droogte
- Graanboere wen teen bank
- Zambië: Land van melk en heuning
- Safex wysig koringreëls
- Wins wink by wyn, graan en vrugte
- Resepte: Oor die kole