Landbou
Begroting: Grond kry voorkeur
Die Minister van Landbou en Grondsake moet op voedselsekerheid vir Suid-Afrika fokus, maar die begroting is eerder op ideologiese grondhervorming gerig, sê die VF Plus.

NOG STORIES
NUUS
Regering 'dobbel met landbou'
Die Regering se onvermoë om 'n landboubeleid te formuleer, sal tot nadeel van die ekonomie en veral die arm mense wees, sê die TLU SA.
FINANSIES
Dowry striem aksyns op wyn
'n Ontstoke mnr. Cobus Dowry, Wes-Kaapse minister van landbou, is ergerlik oor die jongste verhoging in aksyns op wyn en hy wil Finansminister Trevor Manuel daaroor spreek.
FINANSIES
Webwerf vir vervoer van goedere
'n Karooboer het 'n plan bedink om die vervoer van goedere in die land meer vaartbelyn te maak. Die webwerf wat hy bedryf, bring vervoerkontrakteurs en potensiële; klante byeen.
NET OP DIE WEB
Siamese tweeling-skaap?
Dié lam is met vier agterbene, twee geslagsdele en twee uitskeidingsorgane gebore: En die lam is springlewendig.
BEDRYFSNUUS
Boer oortuig Eskom het hom ingeloop
Hoe gemaak as 'n mens se kragrekening sonder klaarblyklike rede skielik verdriedubbel? Doen jy navraag by die diensverskaffer en hoop jy kry 'n bevredigende antwoord?

AGRI-NUUS VAN ELDERS
'Dankie, boere'
www.fwi.co.uk
Die Britse eerste minister het boere bedank vir die rol wat hulle in die land se ekonomie speel.
VSA-graanprobleme
www.farmonline.com.au
Slegte weer het 'n nadelige invloed op koringproduksie in dele van Amerika.
Skelm met wildplase
www.iol.co.za
'n Noorweegse burger is tronkstraf opgelê oor bedrog met jagplase in die Oos-Kaap.
Vierling-lammers
www.destentor.nl
'n Skaap-ooi in Nederland het geboorte aan 'n gesonde vierling gegee.


ALGEMENE NUUS
Uzi attack at Jhb supermarket
Two men - one armed with an Uzi submachine gun - have opened fire at a Johannesburg supermarket, killing at least one woman.
  • 5 arrests in Jhb shop robbery
  • Six shot in Pretoria robbery
  • Off-duty cop dies in shoot-out


  • VSA-JAGTER:
    'n Amerikaanse jagter ry huis toe met sy bok agterop die motorfiets. Dié jagters het hul eie manier van doen, skryf Marleen Smith uit Washington.
    Foto: MARLEEN SMITH

    Stem
    Stem jy saam dat veeartse wat pas klaar gestudeer het, verpligte diens moet verrig?
    Ja
    Nee
    Weet nie
    Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
    Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
    Teken in vir die weeklikse oorsig.
    Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
    Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
    Hierdie week in LBW
    - Kersiebedryf trap water
    - Land Bank 'moet herstel'
    - Spekboom bied voer, vars lug
    - Beter beeste met fase C
    - Stamboorder knaag aan Bt-mielie
    - Mentorskap
    - Kos: Slaaie