Landbou
Grond
Boere wil verkoop, maar Regering slaap
Boere wat in 'n grondeis gewikkel is moet binne ses maande met die Regering oor 'n koopsom ooreenkom. Anders gaan hul grond onteien word. Maar hoe gemaak as die Regering sloer?
Vraagtekens oor grondverkope
Ál meer vraagtekens duik op oor die bedrywighede van 'n onderneming wat voorgee hy het 'n mandaat van die Regering om plase vir 'n "grondkoop-veldtog" van die staat te bekom.
Onteiening 'staat se skuld'
'n Plaas van meer as 2 350 ha in Limpopo wat op 11 Januarie onteien gaan word, was drie jaar gelede 'n vrywillige verkooptransaksie, maar die staat het nie die transaksie beklink nie.
Korrupsie met grond kring uit
Die grondeisekommissaris van Limpopo en vier van sy amptenare verskyn eersdaags weer in die hof op 'n klagte van bedrog in 'n grondeis.
Regering aangevat oor grondtaks
Die TLU SA gaan "onwettige" grondbelastings wat deur munisipaliteite gehef word, op die hoogste regeringsvlak beveg.
Grondhervorming lol in Namibië
Die hervestigingsprogram in Namibië ontwortel net soveel mense as wat daardeur hervestig word.
Nuwe grondplan moet versnel
Die staat se nuwe plan om grondhervorming te versnel, is uiters ambisieus, maar betrokkenes meen dit is 'n stap in die regte rigting.
Tot 20% grond in swart hande
In dele van die Vrystaat is al tot 20% grond aan swart eienaars oorgedra, sê mnr. Henk Vermeulen, hoofbestuurder van Vrystaat Landbou.
Restitusie: Nog R15 miljard?
Minstens R15 miljard word benodig om die orige restitusie-eise, wat grootliks deur gemeenskapseise gekenmerk word, af te handel.
Grondeise dalk nie klaar
Dit is nie 'n uitgemaakte saak dat nie in die toekoms na nuwe grondeise gekyk sal word nie.

Ou dorpsplase nou speelbal
Die eienaars van die mees unieke dorpsplase in die land is ná dekades van stryd steeds die willose slagoffers van belangegroepe.
Grondverslag dui op wyer ingryping
Kundiges meen die finale verslag oor buitelandse grondbesit is heelwat afgewater vergeleke met sy oorspronk- like vertrekpunte.
Grondhervorming val oor eie voete
Die Regering pootjie homself met die grondhervormingsteikens in die Bergrivier-gebied in die Wes-Kaap.
Só gaan nuwe grondplan werk
Grondhervorming sedert 1994 is gekenmerk deur baie planne, maar min sukses. Die nuutste plan hou belofte in omdat dit 'n privatisering van die proses behels. Maar daar is ook voorbehoude.
Grondhervorming kos soms werk
Projekte gaan soms tot niet omdat hulle nie deel uitmaak van kooptransaksies nie.
Restitusie-spertyd ál nader
Met net ses maande oor tot die afsnypunt vir die afhandeling van restitusie aanbreek, moet landelike eise vinniger afgehandel word.
Grondhervorming kán werk
'n Boerevereniging in KwaZulu-Natal het 'n plan gemaak om te verseker grondhervorming verloop seepglad deurdat ál die lede besluit het om grond vir dié doel af te staan.
Vars denke oor grond
Die turksvy van grondhervorming word nou vanuit 'n vars hoek met nuwe instrumente aangepak.
Haal angel uit uitsettings
Talle boere meen dit is onmoontlik om onwettige okkupeerders van jou grond te laat verwyder. 'n Regsgeleerde gee toeligting
Namibië se grondhervorming op koers
Bykans R10 miljoen gaan in Namibië bestee word om te probeer verseker dat plase in dié land se grondhervormingsprogram produktief bly.

Stem
Het jy beskikbare alternatiewe as jou elektrisiteit onderbreek word?
Ja
Gedeeltelik
Nee
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Beeste: Vorder met nuwe denke
- Eerste grote los Land Bank
- Vrae oor 'grondkoper'
- Die storie agter die broodskandaal
- Bul-plan vir wildteling
- Nuwe droogteplan
- Spesiale jagbylae
- Kos: Sjokolade-genot