Landbou
Finansies
Regering moet kophou oor agri-inflasie
Die bydrae wat die volgehoue styging in landbouprodukpryse tot verbruikersinflasie lewer, laat die Regering met nuwe oë na die landbou kyk.
Promosie-artikel:
Bring boere byeen vir beter pryse
Die Farmer First Groep se besigheid is om boere bymekaar te bring en gesamentlik te beding vir beter insetpryse.
Landbou skaars in begroting genoem
Die Minister van Finansies het baie lof gekry ná sy jongste Begroting. Dit is sonder twyfel merkwaardig om in die huidige toestande met 'n surplusbegroting vorendag te kom.
Landbou-geldsake verbeter
Die jongste statistiek van die Departement van Landbou dui daarop dat die kommersiële landbou se geldsake verbeter.
Land Bank herstel van kritieke belang
Die moderne landbou het groot kapitaalbehoeftes. Dit is in die breë Suid-Afrikaanse landbou se belang dat die Land Bank in staat gestel word om sy rol behoorlik te vervul.
Dowry striem aksyns op wyn
'n Ontstoke mnr. Cobus Dowry, Wes-Kaapse minister van landbou, is ergerlik oor die jongste verhoging in aksyns op wyn en hy wil Finansminister Trevor Manuel daaroor spreek.
Webwerf vir vervoer van goedere
'n Karooboer het 'n plan bedink om die vervoer van goedere in die land meer vaartbelyn te maak. Die webwerf wat hy bedryf, bring vervoerkontrakteurs en potensiële; klante byeen.
Dis duister, maar daar's kanse
Die eerste maand van die jaar is gekenmerk deur baie ongunstige nuus. Dit stem die meeste mense pessimisties. Tog bied die veranderende omstandighede nuwe geleenthede.
SA sal invoerder bly
Vanjaar se mielie-oes behoort in die binnelandse behoefte te kan voorsien. Daar sal egter nie veel vir uitvoer wees nie. In die geval van sojabone en koring bly SA 'n groot invoerder.
Broodprys: Beleid is die fout
Kosvoorsiening en kospryse gaan in 2008 'n kwessie bly. Die wêreld se groot graanproduserende lande het in 2008 weer buitengewoon groot oeste nodig om die voorraadvlakke te stabiliseer.
Promosie-artikel:
Beding sommer met jou muis
Die Farmer First-groep is hier om boere te help om aankooppryse aansienlik te verminder, kosbare tyd te bespaar en hul wins op te stoot.
Agri-besighede presteer
Die winsgewendheid van landbou-besighede het verlede jaar stewig met 24% teenoor die vorige jaar gestyg.
As jy wil skrik, skrik eerste
Die Amerikaners praat versigtig van die r-woord: Resessie. Dit word amper nie hardop genoem nie. Tog moet beleggers aanvaar dat dit deel van die ekonomie se siklus is.
Prysrisiko kort meer aandag
Plaaslike akkerbouers moet nie vanjaar prysstygings verwag nie en verbruikers moet nie dink dat kospryse binnekort gaan daal nie.
Landbou-inkomste aan't herstel
Die jongste gegewens van die Departement van Landbou oor die landbou se finansies toon dat daar 'n gunstige ommeswaai in die landbou was.

Só raak kredietwet NWK-kliënte;
Die nuwe kredietwet het op 1 Junie 2007 in werking getree. Die Wet stel nuwe vereistes aan kredietverskaffers, wat beslis 'n uitwerking op kredietverlening deur NWK gaan hê.
Kritieke rente-besluit voor die deur
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank moet eersdaags weer oor rentekoerse besluit. Die keuse is tussen geen verhoging nie en 'n verdere verhoging.
Boer sien lig ná stryd oor krag
Moenie net aanvaar jou elektrisiteitsrekenings is korrek nie. Gaan dit na, want dit kan jou baie geld kos, sê 'n boer wat 'n jare lange stryd teen Eskom gewen het.
Siklusse is jou vriend
Sedert bemarkingsrade in die 1990's verdwyn het, is die boer uitgelewer aan soms wilde bewegings in die prys van hul produkte.

Hoort Lulu en kie nog in hul poste?
In Suid-Afrika lyk dit al hoe meer of die saboteurs van ekonomiese groei, welvaartskepping en vooruitgang die politici en top-amptenare is.

Stem
Sal die Eskom-debakel die Regering tot ander insigte bring oor die rol van die landbou in die land se ekonomie?
Ja
Nee
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Boerperd-strydbyle begrawe
- Stygfase nog nie verby
- Inmaakbedryf kry lewe
- Diefstal knip boerepraatjies
- Graan SA-kongres
- Maerder vleis, vetter wins
- Kos: Kook en bak met konfyt