Landbou
Adverteer op Landbou.com
Landbouweekblad se webwerf het homself die afgelope tyd as 'n belangrike, aanvullende medium tot die tydskrif bewys.

In Augustus 2007 het meer as 30 000 unieke besoekers die webwerf besoek en meer as 196 000 bladsye gelees. Ons bied die volgende unieke dienste aan:

Die jongste landbounuus, plaaslik en internasionaal.
'n Gewilde gespreksforum.
'n Span aanlyn-veeartse wat vrae beantwoord.
Inligting oor grondverkope wat sedert 1997 in Suid-Afrika by die aktekantore geregistreer is: Slegs op www.landbou.com.
'n Bekende landbou-ekonoom beantwoord vrae oor finansies.
Die jongste produkpryse aanlyn.
Intydse pryse van landboumaatskappye se aandele op die JSE.
Landbouweekblad se gewilde geklassifiseerde advertensies aanlyn.
Intekenare kry aanlyn-toegang tot Landbouweekblad se omvattende argief.
Intekenare kry aanlyn-toegang tot die nuutste geklassifiseerde advertensies in LBW.
Teken in op Landbouweekblad.
Tariewe
Adverteerders kan 'n getal bladsy-indrukke bespreek, wat teen 'n tarief gehef word volgens die grootte en die frekwensie van die advertensie. (BTW uitgesluit.)

Banier:
(468x60 pixels, maks 12k). R180 CPM.
Boks:
(300x250 pixels, maks 12k) R250 CPM.
Toringblok:
(120x600 pixels, maks 12k) R250 CPM.

Klik hier om te sien hoe lyk die advertensies.
Kontak
Advertensies: Antonie Broodryk,
Landbouweekblad, Pretoria.
Tel.: 012 420 7889
Selfoon: 076 651 0091
E-pos: antonie.broodryk@landbou.com
Adverteer in die tydskrif
Indien jy in Landbouweekblad die tydskrif wil adverteer, hier is die lys van kontakpersone:

Advertensies
Pretoria :
Tel.: 012 420 7886 tot 420 7892.
Faks: 012 420 7898.
Private Sak X202, Pretoria 0001.
Bestuurder: Nic de Bruine.
Agentskappe: Nic de Bruine en Antonie Broodryk.
Verteenwoordigers, vertoonadvertensies en veilings: Susan Steyn , Rentia Swanepoel.
Verteenwoordiger, veilings: Telana Verster.
Bylaes: Jean le Roux (bestuurder), Nic Bronkhorst.
Bestuurder nuwe besigheid: William Maluleka.
Vertoonadvertensies: (geel bladsye):
Sonet Vermaak. Tel.: 012 420 7929.
Geklassifiseerde advertensies:
Tracy Mapoka. Tel.: 012 420 7892.
Helena Kleinsmit. Tel.: 012 420 7929.
Charlotte van Zyl. Tel. 012 420 7881.

Kaapstad:
Geklassifiseerde advertensies:
Soreen Hoffmann. (hoof). Tel.: 021 406 2367.
Megan Adendorff. Tel.: 021 406 2418.
Sanet Vercuiel. Tel.: 021 406 2376.
Benita Duckworth. Tel.: 021 406 2379.
Uandi Jordaan. Tel.: 021 406 2377.
Faks: 021 406 2924.
Agentskappe, vertoonadvertensies
(wit bladsye) Verteenwoordiger: Anton Alberts,
Tel.: 021 406 2660, 083 450 2928.
Veilings: Dalene Ricketts Tel.: 021 406 2385.

Bloemfontein :
Faks: 051 448 9192. Henrystraat 118,
Posbus 8925, Bloemfontein, 9300.
Vertoonadvertensies:
Denise van Wijk. Tel.: 051 404 7761.
Geklassifiseerde advertensies:
Isabel du Plessis. Tel.: 051 404 7760.

KwaZulu-Natal :
Vertoonadvertensies: Rentia Swanepoel,
Susan Steyn. Tel.: 012 420 7886.
Geklassifiseerde advertensies:
Tracy Mapoka. Tel.: 012 420 7892.
Helena Kleinsmit. Tel.: 012 420 7929.
Charlotte van Zyl. Tel. 012 420 7881.

Port Elizabeth:
Geklassifiseerde advertensies:
Megan Adendorff. Tel.: 021 406 2418.
Vertoonadvertensies:
Anton Alberts. Tel.: 021 406 2660.