Landbou
Gespreksforum op Landbou.com
  • Landbou.com se gespreksforum is oop vir al ons lesers.
  • Die gespreksforum is vir debatvoering en om idees en inligting uit te ruil.
  • Landbouweekblad behou hom die reg voor om skrywes van forumlede in die tydskrif te publiseer.
  • Respekteer asseblief die regte van ander mense wat die forum gebruik.
  • Rassistiese aanmerkings, aanstootlike taalgebruik en advertensiemateriaal is onaanvaarbaar en sal geskrap word.
  • Indien forumlede se opmerkings aanstoot gee, stuur asseblief 'n e-pos daaroor aan die redakteur.
  • Landbou.com het 'n kode in die gespreksforum geïmplementeer wat rekord hou van die adres van die internetverskaffer van elke deelnemer aan die forum. As iemand se boodskap na ons oordeel as ernstige wangebruik van die forum beskou word, sal ons met die betrokke internetdiensverskaffer in verbinding tree sodat teen die skuldige opgetree kan word.