Landbou
meganisasie
Promosie-artikel:
Praktiese voertuig vir die boer
'n Veeldoelige voertuig word nou ingevoer wat hoëkoste voertuie kan vervang om daaglikse take vir die boer te verrig.
Saagmeul vul boerdery aan
'n Boer se blink plan om 'n saagmeule te begin om sy dalende boerdery-inkomste aan te vul, het tot 'n volwaardige onderneming ontwikkel.
Bosvark bobaas-bokopteller
In die jagveld val daardie groot bok selde gerieflik langs 'npaadjie. Daarom het hierdie bosveld-manne 'nplan beraam om die optelwerk makliker te maak.

Saaier saai egalig, goedkoop
Peperduur planters vir fyn saad en kontrakteurs wat vol bespreek is in planttyd het veroorsaak dat 'n boer 'n saaier vir lusernsaad gebou en op 'n vierwiel-motorfiets gemonteer het.
Trekkerverkope traag
Ná effe trae verkope in Oktober, is trekkerverkope vanjaar sowat 9% laer as in die oorreenstemmende tyd verlede jaar.
Kragtige snyer vir suikerriet
'n Nuwe snymasjien wat die oes van suikerriet deels meganiseer, is nou plaaslik beskikbaar.
Stort warm én goedkoop
'n Unieke, dog eenvoudige waterverwarmer, bekend as die Blitzwaterverwarmer, is deur mnr. Coen Marais van Masakhane-ondernemings in Somerset-Wes ontwikkel.

Boorgatpype lig, roesbestand
'n Nuwe reeks ingevoerde boorgatpype en-toebehore van uPVC ("unplasticised polyvinyl chloride") kan 'n ommeswaai in die installasie van boorgatpompe in Suid-Afrika meebring.

Ou plan lóóp produksiekoste
'n Bewerkingstelsel wat afgestof is wys dat boere mielies met tot die helfte minder brandstof kan produseer en opbrengs kan verhoog.
Chinese bakkies so-so
'n Voertuigkleinhandelaar sê hulle het baie huiswerk gedoen en miljoene rande bestee om hul Chinese voertuie pas te maak vir die Suid-Afrikaanse mark.
Trekkers met krag
Northmec se nuwe Case IH Pumatrekkerreeks is nou plaaslik beskikbaar. Die vier modelle van 124 kW tot 157 kW het die nuutste tegnologie.

Werkesel skrik vir niks
Die Ecorider-motorfiets is in Skotland ontwerp spesifiek om die strawwe hooglande baas te raak met die minimum skade aan die omgewing.

Trekkerverkope effens meer
Sowat 15% meer trekkers is in Augustus as in Julie verkoop, aldus die voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie.
Goedkoop Chinese trekker hier
'n Nuwe trekker vir die prys van 'n gebruikte trekker. Dit is die aanslag van 'n plaaslike maatskappy om 'n nuwe Chinese trekker bekend te stel.
Promosie-artikel:
Massey maak stem dik met gevorderde tegnologie
Massey Ferguson se nuwe trekkers is tegnologies gevorderd en is besig om landwyd hul stem dik te maak.
Werktuigskou — sonder ploeg!
Op die naasgrootste werktuigskou in Brasilië is daar geen ploeg te sien nie, want dit is in die hartland van geenbewerkingstelsels waar 95 % van die boere hulle ploeë gebêre het!
Gewilde meganisasiegids hier
Een van die gewildste en omvattendste landboupublikasies, Meganisasiegids, is weer beskikbaar.
Trekkerverkope blom!
Trekkerverkope in Maart was byna 46 % hoër as die 312 eenhede wat in Maart verlede jaar verkoop is.
Verdien met ledige vragmotor
Het jy al gewonder of jy geld kan maak uit daardie vragmotor of twee wat vir lang tye ongebruik in die skuur staan?
Voermenger uit afvalyster
Ou brandstoftenks, wat soms nutteloos rondlê, kan vir 'n nuttige nuwe rol op die plaas ingespan word.

Stem
Hoe ervaar jy die weer oor die afgelope twee maande in jou omgewing?
Normaal
Buitengewoon nat
Buitengewoon droog
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Goeie nuus oor ammunisie
- Plaas fnuik droogte
- Graanboere wen teen bank
- Zambië: Land van melk en heuning
- Safex wysig koringreëls
- Wins wink by wyn, graan en vrugte
- Resepte: Oor die kole