Landbou
Jag en gewere
Die jagvelde van Amerika
Amerika se jagters word so vinnig minder dat hulle selfs al 'n bedreigde spesie genoem word. Maar dít sal 'n mens nie sê as jy in die jagseisoen in Wes-Virginië aankom nie.
Gou spring vir jagpakkette
'n Bylae oor jagpakkette in Suid-Afrika is in vandeesweek se uitgawe van Landbouweekblad en SA Jagter/SA Hunter, versprei.
Die Krismisbok
Jy sien hulle nou weer oral op Kerskaartjies en - versierings: Vader Krismis se rendiere. Maar die bokke is beslis nie ons takbokke nie, skryf 'n jagentoesias.
'Biltonjagters' bestaan nie
'n Navorsingsverslag oor sogenaamde biltongjagters bevat heelwat aanvegbare bevindinge. 'n Mens wonder byvoorbeeld waar die idee ontstaan het dat daar twee groepe jagters in Suid-Afrika is.

Permitstelsels benadeel jagters
Dit is duidelik dat tien verskillende permitstelsels vir die jagbedryf nie werk nie. Een stelsel is noodsaaklik, sê die Minister van Omgewingsake en Toerisme.

Die 'regte' manier van jag
"Bakkiejag" en voorsitjag is twee maniere waarop springbokke gejag kan word, maar die lekkerste manier om dié bokkies plat te trek, is te voet. Só skryf 'n jagentoesias.
Springbokjag tóé en nou
Daar is gewoonlik drie maniere waarop springbokke gejag word, sê 'n jagentoesias. In hierdie artikel skryf hy oor twee soorte springbokjag.
Voorlaaier-skuts laat waai
Die internasionale voorlaaier-skietkompetisie wat in Kaapstad ten einde geloop het, het verskeie wêreldrekords opgelewer.
Die plesier van jag
'n Jagentoesias wonder wat maak van 'n mens 'n toegewyde jagter en wat presies maak 'n jaguitstappie 'n sukses.
Internasionale voorlaaier-skiet
Gedink jou oupa se ou voorlaaier wat nog in die Anglo Boere-oorlog gebruik is, sal maar in die kluis moet bly? Moenie glo nie!
Kaliber-keuses vir jagveld
'n Ywerige jagter en geweerliefhebber skryf oor verskillende gewere vir verskillende boksoorte.
Promosie-artikel:
Appèlle en herlisensiëring van vuurwapens
BR & S Legal Firearm Alert spesialiseer in die Wet op Beheer van Vuurwapens en bied verskeie dienste aan.
Riglyne vir 'n kaliber-keuse
Sommige mense kan nogal opgewonde raak wanneer oor kalibers en die keuse van patrone gesels word!
Die keuse van 'n geweer
Die voornemende koper van 'n nuwe geweer moet soveel moontlik gewere hanteer om seker te maak wat voel vir jou reg. Jy gaan lank daarmee skiet.
Om in Nederland te jag
Plaaslike jagters besef dalk nie altyd nie hoe gelukkig hulle is nie, totdat 'n oorsese jagtersvriend vertel hoe beperk jaggeleenthede in sý land is.
Jag en wild in die vroeë Kaap
Enkele dae nadat Jan van Riebeeck in Tafelbaai geland het, het die eerste jagtog plaasgevind om voëls te skiet.
Wapens van die Ou Kaap
Die gewapende soldate wat saam met Jan van Riebeeck in Tafelbaai geland het, het 'n reuse-invloed op die geskiedenis gehad.
Oud, maar nog vol vuur!
Ná talle jagtogte met verskillende gewere en kalibers op verskillende wildsoorte, soek 'n mens meer uitdagings.
Lekker skerp messe
In sy soeke na 'n metode om sy messe skerp te kry, het dié skrywer alles uitgetoets en 'n besluit geneem.
Mooi trofeë vir die taksidermis
Die skrywer pols 'n taksidermis oor skietwenke om te verseker dat 'n wildsbok opgestop kan word ná die doodskoot.

Stem
Sal die Eskom-debakel die Regering tot ander insigte bring oor die rol van die landbou in die land se ekonomie?
Ja
Nee
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Boerperd-strydbyle begrawe
- Stygfase nog nie verby
- Inmaakbedryf kry lewe
- Diefstal knip boerepraatjies
- Graan SA-kongres
- Maerder vleis, vetter wins
- Kos: Kook en bak met konfyt