Landbou
Akkerbou
Voorsaai-inligtingsdae hier
Biologiese boerdery, bewaringsbewerking en nuwe kultivars is van die onderwerpe wat in die soeklig geplaas word op Skog en Overberg Agri se voorsaai-inligtingsdae.
Brasiliaanse resep vir bio-etanol
Brasiliaanse ondernemings meen daar staan niks in Suid-Afrika se pad om genoeg bio-etanol uit suikerriet te vervaardig nie.
Blaarmyner laat hom nie vasvat
Boere wat kleingraan onder besproeiing verbou, moet fyn let op blaarmynerskade en versigtig wees met die chemiese bestryding daarvan. Geen middel is teen dié insek geregistreer nie.
Baie meer mielies verwag
Die verwagte kommersiële mielie-oes kan 48,5% meer as die 7,125 miljoen ton van die vorige seisoen oplewer, sê die Nasionale Oesskattingskomitee.
Graan SA-touleier gerat vir uitdagings
Die nuwe touleier van Graan SA is 'n strateeg in murg en been. Dié aspek loop soos 'n goue draad deur sy beroepslewe. Selfs as gesinsman geld dié filosofie.
Vader van geenbewerking pluk nou vrugte
'n Saaiboer wat weier om geenbewerking toe te pas het óf nie verstand nie óf nie die geld om oor te skakel nie, meen die "vader van geenbewerking".
Meer sonneblomme verwag
Die verwagte oppervlakte onder sonneblomme kan in die komende somer met 52% styg, sê die Nasionale Oesskattingskomitee in sy jongste verslag.
Kunsmis kan vanjaar duurder
Slegte nuus vir saaiboere is dat kunsmispryse wat die afgelope jaar of wat skerp gestyg het, vanjaar nóg verder kan toeneem.
Safex wysig reëls vir koring
Safex se nuwe kennisgewings vir die bemarking van koring word in die algemeen verwelkom, maar almal is nie tevrede nie.
Promosie-artikel:
Monsanto-innovering
Die toepassing van moderne tegnologie in die landbou bring die besef van nuwe moontlikhede wat dit vir die bedryf inhou.
Boer nader aan die natuur
Om die skoene van 'n baanbreker-pa vol te staan, sit nie in enige seun se broek nie. Maar hierdie jong man staan in eie reg op die voorpunt wat biologiese en presisieboerdery betref.

Saadreus sprei vlerke
Met die opening van Pannar se nuwe Lusaka-aanleg is die voordele wat dit vir die onderneming inhou, gedemonstreer toe 'n vragmotor 'n vrag kom oplaai het wat vir Mexiko bestem is.
Katoen lonender as mielies
Katoenproduksie in SA het sedert die middel 1990's gedaal namate boere verkies het om ander gewasse te plant. Dit is egter moontlik om meer geld met katoen as met mielies te maak.
Sagis vier dekade
Die suksesvolle werking van die graanmark hang af van verskeie organisasies. Een só 'n organisasie is die SA Graaninligtingsdiens, Sagis.
GM mielies: neem kennis of bly agter
Suid-Afrika moet nuwe GM mieliekultivars op die mark bring en die bedryf moet die veiligheid van sulke produkte sterker by die verbruiker tuisbring, lui 'n verslag.
VSA trap water oor etanol
Die etanolbedryf in Amerika het so vinnig gegroei dat bottelnekke ontstaan het wat aanlegte se winsgewendheid onder groot druk plaas.
Aartappelboere bevorder biodiversiteit
'n Handleiding, Biodiversiteit Beste-Praktykriglyne vir Aartappelproduksie in die Sandveld, is onlangs tydens 'n geselligheid by Kirstenbosch in Kaapstad bekend gestel.
Konsolidasie red tabakbedryf
Na 'n onstuimige tyd van konsolidasie vir Suid-Afrika se tabakbedryf is daar tans meer as net 'n liggie in die eens donker tonnel.

Meer reën vir somergraan
Die grootste deel van die somerreëngebied; gaan gebuk onder min grondvog, min weiding en swak oeste, maar reënvaltoestande; behoort drasties te verbeter.
Grondbone 'n moet dié somer
Daar is min dinge wat 'n mens regtig moet doen, maar daar is heelwat dinge wat jou vreugde kan gee as jy dit wel doen. Grondbone val presies in hierdie kategorie.

Stem
Sal die Eskom-debakel die Regering tot ander insigte bring oor die rol van die landbou in die land se ekonomie?
Ja
Nee
Weet nie
Stel 'n standpunt, vra vrae of gesels sommer net.
Goeie geselskap oor aktuele en minder aktuele landbousake, alles per e-pos.
Teken in vir die weeklikse oorsig.
Pryse wat vir grond in Suid-Afrika betaal is.
Klik om Landbouweekblad elke week te ontvang.
Hierdie week in LBW
- Boerperd-strydbyle begrawe
- Stygfase nog nie verby
- Inmaakbedryf kry lewe
- Diefstal knip boerepraatjies
- Graan SA-kongres
- Maerder vleis, vetter wins
- Kos: Kook en bak met konfyt